‘n Onderwyser is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n leerder met ’n metaalpyp pakslae gegee het. Volgens die kind, Allisandro Phillips (11), was daar twee meisies wat gedurende pouse baklei het. Hy en ...
Mail and Gaurdian berig dat die “redelike tugtiging” van ‘n kind deur ‘n ouer kan nie meer as ‘n geldige verweer teen ‘n aanklag van aanranding gebruik word nie. Ouers wat hulle kinders pakslae gee ...