JOHANNESBURG. – Die druk is nou op Afrikaanse kunstenaars om eersteklas-musiekvideo’s te maak. Só het Karen Meiring, hoof van kykNET, gesê oor ’n nuwe Afrikaanse musiek-kanaal wat binnekort op DStv ...
Op 24 Maart 1979 in die Laager van die Markteaterkompleks in Johannesburg het nuwe Afrikaanse musiek sy eerste treetjie gegee. Daar was 80 teatergangers by ‘n aand wat Musiek en Liriek genoem is na ...
Pretoria sanger Stefan Jansen kondig sy nuwe EP, Wasting Time aan. Wasting Time is ’n versameling van vier liedere wat oor ’n tydperk van bykans tien jaar geskryf is. Elke lied herinner Stefan aan ’n ...
DIE musiekdepartement van die Universiteit van die Vrystaat (UV) word tans in ’n byderwetse en dinamiese musiekskool omgeskep met die doel om dit as een van die toonaangewendste tersiêre ...